Mpumalanga Rugbyinstituut bekendgestel

Loading player...
Die Mpumalanga-Rugbyunie het gisteraand die Mpumalanga Rugbyinstituut by Mbombela Stadion bekendgestel.
Dit is in samewerking met UXI Sport, wat reeds sulke institute by die WP, Cheetahs, Griekwas en Boland bedryf.
Chumani Booi, voormalige afrigter van die Cheetahs se Pro-14-span, is bevestig as die hoofafrigter by die instituut.
Thea Visagie van UXI Sport verduidelik dat dit skoolverlaters die geleentheid gee om hul sport te ontwikkel, terwyl hulle studeer.
R1 miljoen se beurse sal aan studente beskikbaar gestel word vir 2021.
19 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min