Konsertreeks 'n huldeblyk aan Anthony Bumstead

Loading player...
Die Blue Moon-konsertreeks is uiteraard ook ‘n huldeblyk aan Anthony Bumstead, wat Blue Moon amper 20 jaar gelede begin het. Hy is in Augustus vanjaar dood.
Kaartjies beloop R180 per persoon en is beskikbaar by itickets.
‘n Paar sal ook by die hekke te koop wees, maar net 500 mense mag enige vertoning bywoon.
Conrad Jamneck vertel meer van sy jarelange vriend.
19 Nov 2020 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min