Mpumalanga-boer aangewys as TLU SA se Jongboer van die jaar

Loading player...
Danie Bester van Balfour is gisteraand aangewys as TLU SA se Jongboer vir 2020.
Dié 35-jarige boer al die afgelope 12 jaar saam met sy pa op die plaas Rietbult, waar hy mielies en sojaboontjies verbou.
As wenner van die kompetisie ontvang Bester ‘n oorsese reis na die Manitou fabriek in Frankryk, asook 35-duisend-Rand kontant.
Henry Geldenhuys, president van TLU SA, sê hulle is beïndruk met sy gebruik van tegnologie, internasionale skakeling en navorsing oor soja.
24 Nov 2020 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min