Etienne van Wyk se vermeende moordenaar verskyn in die hof

Loading player...
Die man wat Etienne van Wyk in 2007 glo in sy huis in Steiltes gemartel en vermoor het, het gister in die Nelspruit-landdroshof verskyn.
Die 42-jarige Mafika Ronnie Nkosi is amper twee weke gelede deur die Valke en Elukwatini speurders vasgetrek.
Die Valke se woordvoerder, kaptein Dineo Sekgotodi, sê Nkosi word deur forensiese bewyse aan die moord gekoppel.
Hy bly in aanhouding tot sy volgende verskyning op 11 Desember.
24 Nov 2020 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min