Skerp veiligheid op voor feesseisoen

Loading player...
Die feesseisoen is hier, en met dit saam is misdadigers geneig om meer aktief te wees.
Die polisie het reeds hul Veiliger Feesseisoen-operasie geloods met die tema tema is “Stywe greep”.
Hulle sal in dié tyd hul sigbaarheid verhoog met die doel om die welstand enveiligheid van alle Suid-Afrikaners in die feestyd te verseker,.
Die polisie het ook die publiek gewaarsku om hul veiligheid op te skerp.
Callum MacPherson van Hi-Tech Sekuriteit Nelspruit, sê die beste raad wat hy vir mense het, is om op te pas wat hulle het.
1 Dec 2020 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min