Klubrugby hoog op nuwe Pumas-hoof se prioriteitslys

Loading player...
Mpumalanga Rugby se nuut aangestelde uitvoerende hoof wil hê klubrugby moet so gou moontlik hervat.
Marius van Rensburg sal vanaf 1 Januarie die pos beklee wat in Augustus deur Pieter Burger vakant gelaat is.
Van Rensburg sê die aanstelling is ‘n groot eer en verantwoordelikheid.
Hy voel sterk dat die provinsiale amateur-kompetisies moet hervat, want dit is waar jong talent gevind word.
‘n Ander prioriteit is om die Pumas-spelers gesond te hou vir die res van die Curriebeker.
2 Dec 2020 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min