Polisie spoor gesteelde voertuig in spreekwoordelike hooimied op

Loading player...
‘n Verdagte wat Saterdag ‘n gesteelde bakkie agterop ‘n trok Mosambiek toe wou smokkel, is steeds soek.
‘n Ford Ranger is op die trok versteek met ‘n vrag tradisionele besempies.
Die bakkie is Maandag in Gauteng gesteel.
Cartrack het dit tot by die Lebombo-grenspos nagespeur.
Die polisie het ondersoek ingestel en die bakkie in die spreekwoordelike hooimied gevind.
Die video van die ontdekking is wyd op sosiale media gedeel.
Die bestuurder is egter soek.
Kol. Donald Mdluli het meer:
7 Dec 2020 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min