Plaaslike skole reageer op matrieks se herskryf

Loading player...
Na alles wat matrikulante vanjaar moes deurmaak, moet hulle vir die eerste keer landwyd twee moeilike vraestelle herskryf - en dit moontlik omdat 'n handjievol leerlinge gekul het.
Dit nadat die wiskune en fisiese wetenskap vraestelle twee uitgelek het.
Die minister voer aan dit was 'n moeilike besluit, maar dit is om die integriteit van die eksamen te beskerm.
Hoewel die hoofde geen sê het in die proses nie
Johan Hattingh van Hoërskool Nelspruit sê al wat die skool kan doen is om die leerlinge te probeer motiveer en hulle te help voorberei.
Dawie Oberholzer van Hoërskool Rob Ferreira bevraagteken of ‘n beter manier nie gevind kon word nie.
7 Dec 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min