TRAC staak padwerke voor feesseisoen

Loading player...
TRAC verwag baie besige verkeer op die N4 hierdie feestyd.
Die tolplaza’s sal daarom volledig operasioneel wees om opeenhoping te verhoed.
Alle padwerke op die roete sal ook stop tussen 19 Desember en 5 Januarie.
Die besigste reistye word op 11, 15, 18, 23 en 24 Desember en weer op 3 Januarie verwag.
Op dié dae sal TRACAssist saam met nooddienste by strategiese punte ontplooi word.
Kommunikasiebestuurder, Solange Soares, verduidelik.
8 Dec 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min