ToekomsVenster: Werk vir geregtigheid, vryheid en vrede

Loading player...
Vra hoe die Here jou wil gebruik om die lewensomstandighede van die mense rondom jou te verbeter.
8 Dec 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min