Help om die kerk in Bangladesj te versterk

Loading player...
Jan Gouws van Geopende Deure het met Maroela Media gesels oor hoe kinders in die vervolgde kerk Kersfees ervaar, en wat jy kan doen om dié kinders te beskerm, asook help versorg. Geopende Deure se visie is dat elke vervolgde kind soos Bijli beskerm en versorg moet word. Elke vervolgde kind moet grootword met die wete dat hulle geliefd is. 
9 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min