Kansa-debutante vir 2020 aangekondig

Loading player...
Kansa Laeveld se debutante vir 2020 het hulle nie deur die Covid-19-pandemie laat afskrik nie.
Vanjaar se debutante kon honderd-41-Rand vir dié welsyns-organisasie insamel.
Die wenner was Gerhard Oosthuizen, ‘n leerling van Hoërskool Nelspruit, wat alleen 19-duisend-Rand ingesamel het.
Die jaarlikse debutante-bal is wel aansienlik afgeskaal met ‘n veel kleiner geleentheid wat op 4 Desember gehou is om die deelnemers te bedank vir hul harde werk.
Monique Bornman, KANSA Laeveld se gemeenskapsmobiliseerder, sê die kinders het baie hard gewerk in hierdie moeilike tye.
9 Dec 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min