Vermiste veldwagter se oorskot moontlik gevind

Loading player...
Die polisie glo hulle het moontlik die oorskot van die vermiste veldwagter, Checkers Mashego, in die Krugerwildtuin gevind.
Hulle het laat gister op menslike oorskot afgekom, nie ver van waar Mashego ‘n maande gelede in die Stolsnek-area vermis geraak het nie.
Volgens polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli, het hulle ook ander items op die toneel gevind wat deur veldwagters gebruik word, wat moontlik aan Mashego kon behoort het.
Die oorskot is vir forensiese analise gestuur om dit te bevestig.
Mashego se familie is van die fonds in kennis gestel.
18 Dec 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min