Geredde honde dalk uitgesit oor invoerregulasies

Loading player...
Vier honde wat verlede week uit kratte by die Lebombo-grenspos gered is, sal moontlik van kant gemaak moet word, omdat hulle nie volgens regulasies ingevoer is nie.
Die Nelspruit en Witrivier DBV’s het hulle Woensdagaand gaan haal, nadat hulle deur doeanebeamptes gekonfiskeer is.
Hulle is in twee kratte by ‘n taxi-staanplek gelos.
Die eienaar het intussen laat weet sy het iemand betaal om hulle deur die grens van Mosambiek af te bring.
Lize Pienaar verduidelik hulle wag vir die staatsveearts om ‘n besluit te neem oor wat met die honde moet gebeur.
21 Dec 2020 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min