![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_978220_20210107_133203_600.jpg)
Gaan terug en verneder jou
--:--
Maria Maree het gevoel sy het alle rede om te skei, toe die Here vir haar 'n verrassende boodskap gee wat haar hele huwelik red.