Lebombo-nagmerrie duur voort

Loading player...
Chaotiese toestande duur voort by die Lebombo- en Ressano Garcia-grensposte.
Christel Botha Jardim en haar gesin slaap al sedert Woensdag in hul kar.
Sy beskryf dit as ‘n sirkus, veral aan die Suid-Afrikaanse kant.
Die bestuurder van die Lebombo-grenspos, Obed Maditsi, voer aan daar is bloot te veel mense en te min parkering.
Die grens maak ook snags toe weens die aandklokreël, en mense moet vir Covid getoets word.
Hy voeg by dat hulle toetse wat verval het terwyl mense in die ry gewag het, aanvaar.
Hy besef dat mense vir dae in hul karre moet slaap.
9 Jan 2021 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min