Mbombela-gesin gelukkig om te leef na byaanval

Loading player...
'n Gesin van vyf het Sondagmiddag ernstig seergekry toe 'n groot swerm bye hulle aangeval het.
Volgens Cobus Els van ER24 was hulle op 'n rit op 'n naburige plot van hul eie by The Rest, toe hulle oor 'n byekorf ry.
Dit was in 'n buiteband gemaak. Die bye is by hul voertuig in deur die oop vensters en die gesin het gevlug.
Die ouer dogtertjie kon alarm maak om die paramedici te ontbied. Die pa het met die kleuter en baba in 'n vleiland geskuil.
11 Jan 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min