Covid eis merkwaardige Hazyview-dokter

Loading player...
Dokter Robbie Nel, ‘n bekende huisdokter van Hazyview, is laat gistermiddag op 77-jarige ouderdom in die hospitaal dood nadat hy Covid opgedoen het.
Hy is deur familie, vriende en pasiënte beskryf as ‘n legende en iemand wat buitengewoon baie vir ander omgegee het.
Hy word oorleef deur sy vrou, Linda, drie kinders, en twee kleinkinders.
‘n Jarelange vriendin, Sally Wille, sê hy was op sy ouderdom steeds ‘n voltydse vriend, dokter, boer én vlieënier.
19 Jan 2021 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min