Min dae oor vir vuurwapen-amnestie

Loading player...
Vuurwapeneienaars het nog net 11 dae om onwettige vuurwapens by die polisie in te handig.
Die amnestie-tydperk eindig om middernag op 31 Januarie.
Enige vuurwapen waarvan die lisensie verval het, is onwettig, en daarom moet die wapens tydelik ingegee word.
Eienaars sal hul wapens egter terugkry sodra hul nuwe lisensies goedgekeur is.
Dit verg bloot ‘n bietjie papierwerk, sê die polisie se kolonel Hugo van Rooyen.
Hy verduidelik dat dit ‘n doodeenvoudige proses is.
20 Jan 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min