Eloise op pad, vloedwaarskuwing uitgereik

Loading player...
Die tropiese storm Eloise behoort teen vroeg Sondagoggend in Suid-Afrika aan te kom.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag swaar reen en vloede in die Laeveld van Mpumalanga en Limpopo tot Dinsdag.
Hulle waarksu ook dat die moontlikheid van oorstromings in die areas groot is.
Die storm beweeg vandag oor die Mosambiekse kanaal.
Weervoorspeller, Mbavhi Maliage, sê hulle verwag nie dat Eloise so verwoestend soos Idai van 2 jaar gelede sal wees nie.
21 Jan 2021 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min