Marius Uys maak Lam Nek Denningvleis

Loading player...
Lam Nek Denningvleis vir 4 honger gaste saam met Slippery Spoon Kitchen.

Bestandele:
1,4 Kg Lam Nek lekker dik gesny
1 Koppie Koekmeelblom
1L Bees Aftreksel
6x Naeltjies
1 Eetleperl Swart Pepper
1 Eetlepel Wonder Pepper
2 teelepels kaneel
2x eetlepel koljander saadtjies
1x eetlepel Komyn saadtjies
5x Loerier blare
1 teelepel jenewerbessies
1 eetlepel sout
2x Uie geskil en opgekap
4x Wortels in ringe gesny
4x Pruie in ringetjies gesny
1x Opgehoopte eetlepel Tamaryn Paste

Metode:
1. Plaas die lam nek in ñ plastiek sakke saam met die meel en sout, seel die sakkie en skud goed sodat al die vleis met meel bedek is.
2. Braai die Lam in ñ saad mengesel olie tot bruin aan beide kante.
3. Plaas die lam in ñ oond pan saam met die res van die bestandele, bedek met foelie en bak in ñ warm oond, 180 Grade Selsius, vir 2 ure waarna jy die foelie verwyder en nog ñ uur bak. Maak seker die vleis is lekker sak ander kan jy nog vir so 30min bak.
4. Verwyder die vleis van die oond bak en plaas die bak vloeistof in ñ potjie en kook dit af tot ñ heerlike sous.
5. Bedien met rys, risotto of sorghum
27 Jan 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Wendy Greyvensteyn - Shamar Clinic truly cares

Dr Wendy Greyvensteyn is founder of the Shamar Clinic, the very first Christian based Psychiatric hospital in Africa, where they offer Professional, evidence-informed care centred on dignity, restoration and the whole person.
3 Sep 10AM 12 min

Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns

Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Sy nuutste boek se naam is: Soos sagte reëns
1 Sep 10AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
2 Sep 11AM 5 min

Vivienne Heath - Construct a trellis

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct a trellis.”
2 Sep 11AM 3 min