Voortvlugtige rower met Bossies Community Justice se hulp aangekeer

Loading player...
‘n Voortvlugtige rower is die week deur die Valke en Bossies Community Justice aangekeer.
Sipho Casta Motha word reeds sedert Mei 2015 deur die polisie in die Wes-Kaap gesoek.
Hy het homself glo as ‘n vragmotorhandelaar voorgedoen, en ‘n slagoffer van 150-duisend-Rand beroof.
Hy is Dinsdag in Barberton in hegtenis geneem en het gister in die plaaslike hof verskyn. Hy sal op 2 Februarie in Khayelitsha verskyn waar die saak sal voortgaan.
Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice verduidelik:
28 Jan 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min