Haglike toestande met water in Witrivier, Mpumalanga

Loading player...
Die woorvoerder van die Mbombela Munisipaliteit, Joseph Ngala gesels met die Laeveld gemeenskap oor die krisis met betrekking tot die water vir inwoners se gebruik. Sommige inwoners is dae sonder water gelaat en die kwaliteit van die water laat ook veel te wense oor. Gelukkig kan die betrokke partye mekaar vreedsaam ontmoet en oplossings vir die probleme vind soos ons op 100.5FM kon hoor.
3 Feb 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min