Drie vas vir Bongani Mountain-brand

Loading player...
Drie mans verskyn vandag in die KaNyamazane-landdroshof op klagte van brandstigting en die besit van gesteelde goedere na Bongani Mountain Lodge by Mthethomusha langs die Nasionale Krugerwildtuin op 31 Januarie afgebrand is.
‘n Saak van ontwettige jag word ook ondersoek na karkasse van onder meer rooibokke, njalas en ‘n klipspringer Sondag in die reservaat ontdek is.
Die polisie se Brigadier Leonard Hlathi sê hulle ondersoek ook beweringe dat polisielede traag was om by die brand op te tree asook die dood van ‘n man in Matsulu.
9 Feb 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min