Gee hierdie Valentynsdag iets vir vreemdelinge en red lewens

Loading player...
Jy kan tot Sondag daarna uitsien om spesiale geskenke by die nasionale bloedbank te ontvang wanneer jy jou lewensgewende bloed skenk.
Dit is deel van hul spesiale Valentynspromosie wat tot Sondag, Valentynsdag, aanhou.
Dit het ten doel om hul volumes skenkings te verbeter, omdat hul bloedvoorraad baie laag raak.
In die Laeveld kan jy by BUCO Nelspruit sowel as Local Choice-apteek in Hazyview asook hul gewone skenkersentrums, bloed skenk.
11 Feb 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min