Helpende Hand voorsien graadjies van tassies

Loading player...
Solidariteit Helpende Hand het vanjaar weer verseker dat elke graad eentjie ‘n skooltas, en die nodige skryfbehoeftes, het voor die skole gister heropen het.
Dit dek laerskole Nelspruit, Bergland, Laeveld en Witrivier.
Volgens Elize Visser, voorsitter van die Laeveld-tak, het hulle vanjaar weer sowat 70 tassies uitgedeel, om te verseker behoeftige kinders het ook alles wat hulle benodig.
Sy voer aan dat die nood vanjaar nie veel groter is as ander jare nie. Wat hulle wel benodig is skryfbehoeftes vir ouer kinders ook omdat soveel gesinne se finansies druk om in hierdie noodsaaklikhede te voorsien.
16 Feb 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min