Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
South Africa
64 Podcast shows
60 – 64

Sis'ters Podcast (met Ingrid, Benescke, Rouchelle en Liomee)

In die Sis'ters Podcast gesels Ingrid Venter, Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann en Liomee Vosloo oor verskillende temas wat vroue raak. Die Sis'ters Podcast sluit aan by die Sis'ters Vrouekonferensie wat plaasvind op 16 Augustus 2025 by Artscape van 14:00-17:00. Kaartjies vir die konferensie is beskikbaar by https://itickets.co.za/register/new/483002?
0 episodes Afrikaans Kids & Family · Religion & Spirituality

Bybelstories vir kinders

Ons deel radiodramas met die doel om die Woord lewend vir kinders te maak.
0 episodes English Kids & Family

Real Brekfis_Words in a Jar

Die Brekfis-span met Neville D, Benescke, Francois en Charl het 'n houer met "random" woorde in die ateljee. Elke dag trek hulle 'n woord en dan kyk hulle watter inspirerende boodskap hulle rondom die woord kan deel. Luisteraars kry ook die geleentheid om saam te gesels.
0 episodes English Christianity · Performing Arts
60 – 64