OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,826 Episodes
4660 – 4680

Claude Moller inspireer vandag weer landbouers

Die bekende Claude Moller inspireer vandag weer landbouers, produsente, verbruikers en sommer al die luisteraars met sy besonderse motiveringsgedagtes. Vandag deel hy lewenslesse met landouers en gee sy mening oor hoe elke mens ‘n inspirasie vir ander kan wees. Hy brei verder uit oor die huidige uitdagings op die politieke…
2 May 2019 11PM 5 min

Pieter Moller praat met die President van Bloemskou

Die President van Bloemskou neem die afgelope week se aktiwiteite in oenskou. Coen van Tonder gesels ook besoekersgetalle, aantal diere wat gehuisves word en vertel ook van skaap- en beesrasse se uitstallings.
2 May 2019 11PM 5 min

Weerverslag - 2 Mei 2019

Gerben van Niekerk praat met die Suid-Afrikaanse Weerdiens om uit te vind wat gebeur in die weer vandag.
1 May 2019 11PM 2 min

Safex Verslag - 2 Mei 2019

Hierdie Saffex pryse word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond
1 May 2019 11PM 3 min

Ons gesels met Jacobus le Roux van BKB

Ons gesels met Jacobus le Roux, Hoofbestuurder: Korporatiewe Bemarking en Openbare Betrekkinge van BKB oor die organisasie se betrokkenheid by Bloemskou. Hy verduidelik ook allerlei interessante feite rondom BKB se 100-jarige vieringe
1 May 2019 11PM 2 min

Ons gesels met ‘n landbouer van Cradock in die Oos-Kaap

Ons gesels met ‘n landbouer van Cradock in die Oos-Kaap, wat betrokke is by more se groot veiling wat deel uitmaak van die Internasionale Boerbokskou wat nog tot Saterdag by Bloemskou plaasvind. Hy vertel ook van die goeie genetika van die bokke en hoe SA die voorlopers is van die…
1 May 2019 11PM 2 min

Safex Verslag - 1 Mei 2019

Hierdie Saffex pryse word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond
30 Apr 2019 11PM 3 min

Die bekende politikus, Theo Venter praat met Pieter Moller

Die bekende politikus, Theo Venter, gee sy mening oor ‘n interessante byeenkoms wat hy in die week bygewoon het met President Ramaphosa as spreker. Reguit vrae is aan die President gevra oor die land se ekonomie en hoe dit weer positief gemaak kan word. Hy het ook sy mening oor…
30 Apr 2019 11PM 3 min

Nuwe ondersteuning vir opkomende boere

Ons berig oor nuwe ondersteuning vir opkomende boere en hoe finansiering vir hierdie boere gedoen kan word. Ons het ook nuus oor Agri SA wat op die Minimumloonkommissie dien.
30 Apr 2019 11PM 1 min

Grondkwessie onder loep op WRSA-kongres

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die grondkwessie het op Wildbedryf SA se kongres onder die loep gekom. Ons gesels met die WRSA se Adri Kitshoff-Botha.
27 Mar 2018 1AM 2 min

Dan Kriek gesels oor die grondkwessie

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Agri SA-president, Dan Kriek, het met wildboere oor die grondkwessie gepraat op Wildbedryf SA se kongres.
27 Mar 2018 1AM 3 min

Voorkom skeerprobleme só

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels oor die voorkoming van skeerprobleme.
27 Mar 2018 1AM 1 min

'Die gesaaides lyk baie mooi'

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Saai- en veeboer Aser Nel, van Bothaville, gesels met Pieter Möller.
26 Mar 2018 11AM 3 min

'Regering moet sy grondprojekte regruk'

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Nerpo se Aggrey Mahanjana sê die regering moet sy grondhervormingsprojekte regruk, eerder as om met die Grondwet te torring.
26 Mar 2018 11AM 3 min

VS-LUR bekommerd oor oorgrensmisdaad

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die Vrystaatse landbou-LUR, Oupa Khoabane, sê werk moet gemaak word van oorgrensmisdaad in die Oos-Vrystaat.
26 Mar 2018 11AM 2 min

VS-merinoteler maak grondhervorming-geskiedenis

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met die Smithfieldse merinoteler, Eddie Prinsloo, oor die grondhervormingsprojek waarmee hy Vrystaatse landbougeskiedenis maak.
23 Mar 2018 11AM 3 min
4660 – 4680