OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Skakel in elke Dinsdag, half-tien, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen. Jy kan ook weer na al die wenke gaan luister onder ‘podcasts’ by ofm.co.za. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die kenners van kwaliteit voertuigonderdele.
7 May 2024
10 episodes
Afrikaans Automotive · Education
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
5 Jun 1PM
1,137 episodes
Afrikaans Business · Daily News
Albé Grobbelaar, Bloemfonteinse rubriekskrywer, oudradioman en afgetrede joernalistiekdosent met 'n voorliefde vir geskiedenis (én datums), deel interessante historiese feite tydens "Vandag in die Verlede".
'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te…
OFM is weer eens trots om deel te wees van Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dié landmerkgeleentheid op die Sentraal-Suid-Afrikaanse kalender word van 16 tot 19 Mei 2023 buite Bothaville in die Vrystaat.
Beleef die drama en intrige van een van Suid-Afrika se mees waaghalsige ontsnappings – en die verstommende vermetelheid van die Facebook-verkragter en sy glansryke meisie. Besoek ofm.co.za elke Dinsdag vir die volgende aflewering van Sel 35 – en daagliks vir nuusberigte oor die verloop van die verhoor.
OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discuss education and learning, family health and nutrition, babies and toddlers, parenting and marriage advice, as well as teenagers and planning for the future with various experts in the respective…
29 May 5AM
87 episodes
English Kids & Family · Education
Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
26 May
98 episodes
English Health & Fitness · Health & Fitness
When we hear the word "relationship", most of us immediately think about two individuals in an intimate relationship and although this is true, it does go much deeper. A relationship is the way in which two or more people or things are connected, or the state of being connected. On…
19 May
2 episodes
English Relationships · Society & Culture
OFM bied met trots aan ’n spesiale landbou-uur, 15 - 19 Mei 2023, 11:00 – 12:00, geborg deur Senwes. Skakel in vir insiggewende praatjies oor brandpunte in landbou.
19 May
10 episodes
Afrikaans Business · News
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.