OFM OFM Tuinbou Praatjie

OFM Tuinbou Praatjie

Christo Coetzer van die bekroonde Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Weekly Afrikaans South Africa Home & Garden · How To
42 Episodes
1 – 20

Aarbeie en Artisjokke

Christo Coetzer gee raad oor twee van sy gunstelinge, Aarbeie en Artisjokke. Die OFM tuinbou praatjie word moontlik gemaak deur Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein Langenhovenpark.
26 Aug 3 min

Voer jou tuin voor lente

Christo Coetzer gee raad oor watter tipe voeding in verskillende dele van jou tuin toegedien moet word.
5 Aug 3 min

Stappe om te volg vir 'n roostuin

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein verduidelik die stappe om te volg om te versker dat die rose in jou tuin pragtig is.
28 Oct 2022 3 min

Tuinmaak in skadu-areas

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om tuin te maak in skadu-areas, wat aansienlik moeliker is as om tuin te maak in sonnige dele.
20 Oct 2022 3 min

Rose in Oktober

Oktober is ongetwyfeld roosmaand in Suid-Afrika. Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gesels oor hierdie mooi plante.
13 Oct 2022 3 min

Hoe om te sorg vir meerjaarige plante

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om te sorg vir meerjaarige plante, soos Laventel en Clivias.
6 Oct 2022 3 min

Hoe om 'n groentetuin te plant

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee meer raad oor hoe om ‘n groentetuin te plant.
30 Sep 2022 3 min

Hoe om grassaad te saai

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om grassaad te saai.
23 Sep 2022 3 min

Onkruid en jou grasperk

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou grasperk onkruid-vry te kry.
2 Sep 2022 2 min

Vrugtebome

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor waar om vrugtebome in jou tuin te plant en hoe om hulle te versorg.
27 Aug 2022 3 min
1 – 20