ON AIR

OFM

Loading player...
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.

Recent podcast episodes

André Lötter: Die man agter Gihan se glimlag

André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.
14 Oct 1PM 9 min

Boete deel hartseer nuus, maar bly positief

Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart oor wat is nuut en aan die gang by Anchor of Hope Bloemfontein. Boeta deel die hartseer nuus dat 1 van hul bestuurders oorlede is, maar hy bly positief om te weet die man se verhaal is een van voorbeeld en hoop, vir watse…
14 Oct 4 min

Die impak van 'n mamogram as deel van 'n routine ondersoek

Pulane Nel-Sekepe gesels met Jolene du Plessis oor haar pad met borskanker. Sy vertel hoe 'n gewone routine ondersoek by haar huis dokter gely het na 'n mamogram afspraak, en hoe dit haar lewe verander het toe sy gediagnoseer is met bors kanker. Jolene deel met ons hoe belangrik dit…
14 Oct 9 min