
Die sukses van 'n beesboerdery begin by goeie reproduksie en bulgesondheid speel 'n deurslaggewende rol
Loading player...
Die sukses van beesboerdery begin by goeie reproduksie, en die bul speel hierin 'n deurslaggewende rol. 'n Bul kan sterk en gesond lyk, maar dit beteken nie noodwendig dat hy vrugbaar is nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die belangrikheid van bulvrugbaarheidstoetse.





