
In die finale deel van die gesprek word daar gesels oor georganiseerde misdaad en suksesvolle vervolging Ep 9
Loading player...
In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder, word daar oor georganiseerde misdaad gesels, en die suksesvolle vervolging van georganiseerde misdaadsindikate.





