OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
49 Episodes
1 – 20

Staan vas, uitkoms is op pad

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", waarin hy landbouers en verbruikers motiveer.
4 Apr 5 min

Verskans jouself teen lae pryse

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons gesels weer bietjie boer", waarin hy 'n inspirerende boodskap aan landbouers bring.
28 Mar 5 min

Oplossings naby

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer".
22 Mar 6 min

Veerkragtigheid, volharding en wysheid

Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. In vandag se praatjie gaan hy vier geslagte terug en gesels oor die belangrikheid van veerkragtigheid, volharding en wysheid om te kan "boer dat dit bars".
22 Feb 6 min

Doen so al wat jy kan

Charl Saunderson se weeklikse praatjie, "Kom ons praat weer bietjie boer". In vandag se episode vertel hy hoe klein begin groot gewin kan bring.
15 Feb 5 min

Ontsnap uit moeilike omstandighede

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer". In vandag se weergawe vertel hy hoe landbouers uit moeilike omstandighede kan ontsnap.
1 Feb 6 min

Hoe lyk jou rapport?

Die uitreiking van matriekresultate vind vandag plaas. Charl Saunderson, bekende boer van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels in sy praaitjie oor die maniere waarmee ons persoonlike en professionele sukses kan meet. Na skool neem rapporte die vorm van bankstate, speenpersentasies ensovoorts aan. Hoe interpreteer jy jou resultate? Hoe kan jy…
19 Jan 6 min

Vier maniere om 2024 'n fenomenale jaar te maak

Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
11 Jan 6 min

Wat gaan jy in 2024 met jou talente doen?

Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
14 Dec 2023 5 min

Charl Saunderson gesels oor die waarde van volharding

Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor die uitdagings van boere en hoe om ‘n positiewe ingesteldheid te kweek om die sektor in staat te stel om vooruit te boer.
8 Dec 2023 7 min
1 – 20