OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
50 Episodes
20 – 40

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Charl Saunderson is ‘n dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor algemene landbousake en hoe landbouers kop bo water hou ten spyte van baie uitdagings. Voedselsekuriteit kom in gedrang en Saunderson wys landbouers uit op die uitdagings wat hulle moet trotseer.
24 Nov 2023 6 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Charl Saunderson is ‘n dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor wat landbouers kan doen om…
13 Oct 2023 5 min

6 Oct 2023 6 min

8 Sep 2023 6 min

18 Aug 2023 6 min

Charl Saunderson gesels in sy progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

11 Aug 2023 5 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie “Kom ons praat bietjie Boer”

Charl Saunderson, bekende dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oudergewoonte oor ‘n interessante onderwerp uit die landbousektor en gee ook advies aan mede-landbouers om huidige uitdagings aan te spreek en te oorkom. Saunderson verwys na die nalatenskap wat iemand agterlaat.
3 Aug 2023 5 min

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Vandag gesels hy oor vooruitgang en sukses in ‘n…
30 Jun 2023 5 min

Charl Saunderson gesels in sy progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor hoe “ratte gewissel” kan…
16 Jun 2023 5 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Vandag gesels hy oor goeie seleksie of “beste betalers”.
11 Jun 2023 5 min
20 – 40