
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor mislukkings
Loading player...
In die weeklikse praatjie van Charl Saunderson, "Kom ons praat bietjie boer", gesels Charl Saunderson oor mislukking en hoe om lesse te leer en dinge anders te doen.

