
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor hoe om gefokus te bly
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie"Kom ons praat bietjie boer," oor die uitdagings daarvan om buite jou gemaksone te boer en gefokus te bly, in moeilike boerderyomstandighede.

