
Charl Saunderson deel lewenswysheid in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid daarvan om sterk en swak punte, in jou en jou boerdery, te identifiseer.

