Hugh Lynn se vierde enkelsnit uit sy album “Hemel” is gebore uit een van die diepste hoofstukke van sy lewe. In hierdie onderhoud vertel hy oor die verlies van sy ma, die eerlike emosies agter die lied, en die boodskap wat hy vir elkeen van ons het: waardeer jou geliefdes…
Die jong Klerksdorpse kunstenaar Anchen gesels oor haar nuwe enkelsnit "Skadu teen my mure" ’n eerlike, moderne liedjie oor herinneringe, onsekerheid en die mense wat ’n skadu teen ons mure laat. In hierdie onderhoud vertel sy meer oor die verhaal agter die liedjie, hoe dit die spanning tussen aanbeweeg en…
Southern Wild return with "Right on Time," the new single taken from their long-awaited second album The Art of Feeling Nothing, out 30th October 2026 via Just Music. Capturing the raw, unravelling tension between two people drifting apart while navigating shared trauma and personal guilt, the track's haunting chorus repeats…
South African singer-songwriter Stanley Johnson joins us for a conversation about his new single, "Rollercoaster." Hailing from Boksburg and Cullinan and performing in both Afrikaans and English, Stanley blends rock and country influences with honest lyrics and modern storytelling. In this interview, he opens up about the song's metaphor for…
South African rising pop artist Shaza has captured the weekend feeling with her new single, "Friday" upbeat, bright, and built for summer. In this interview we talk about the song, the vibe she was chasing, and what it means to be part of South Africa's growing pop scene.
Na jare agter die skerms as die pen agter Afrikaanse treffers soos "Tekkies Brand" en "Haar Naam Was Somer", tree Roux Cloete nou self in die kollig met "ZIPPO" 'n nostalgiese blik op 'n liefde wat nooit heeltemal uitgewerk het nie. In hierdie onderhoud gesels hy oor die verhaal agter…
Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie stil plek na 'n verhouding se breekpunt, 'n woonstel vol herinneringe, reën teen die venster en die drang om iemand te bel. "Groet" het…
ANRICH is terug met sy nuwe single “Ek Onthou” ’n vars, moderne Afrikaanse popklank met groot melodieë en eerlike lirieke wat hom terugbring by die meer alternatiewe klank waarmee hy jare gelede naam gemaak het.
Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
In this interview I chat with the talented artist KLA about her new single, 'Riding' an infectious R&B/Pop anthem celebrating the beauty of true partnership and everlasting loyalty. We dive into the story behind the music and what fans can expect.
Die Suid Afrikaanse sanger het pas sy nuwe single "Hart se Huis" vrygestel en dit is soveel meer as net 'n liefdeslied. Dit gaan oor die mens se hart as 'n huis: met kamers, mure, krake en herinneringe. En die hoop dat iemand eendag by die deur instap, die ligte…
In hierdie onderhoud gesels ons met die talentvolle musikant Franco na sy debuutsukses met "Kaal Sigarette". Met sy tweede enkelsnit, "Paarlberg" wat op 28 Augustus 2026 vrygestel word, neem hy luisteraars terug na die eenvoud van hoërskooldae. 'n nostalgiese Afrikaanse pop-rock-lied oor eerste liefde, jeugherinneringe en die pyn van afstand…
It started with an impossible request and ended with a brand-new song. Tune in as Jamie Hendry joins us to chat about 'Keep On Kickin' the country duet he and Justin Serrao nearly missed writing. A phone call, a morning flight from Johannesburg to Cape Town, and one full day…
He gave his all to "Not My Girl" now meet the man behind the twist. Join us as SA's rising star Callum Stoltz talks giving everything to someone who didn't feel the same, his journey since "How Do You Know?", and the story behind his brand-new single.
"Wild Electric is a sound I have always wanted to create it started with my red electric guitar and a very loud amp." Fresh off her Basadi in Music Awards win, Jamie-Lee Sexton returns with the bold, rock-infused first single from her new EP.
South African singer-songwriter Amy Jones joins us to talk about her heartfelt new single "Again" out now on all streaming platforms. She opens up about the personal story behind the song, letting go of the noise and chasing what truly matters, her family, her baby boy, and a love that…
Ons het met die bekoorlike Annelie gesels oor haar opwindende nuwe enkelsnit, "Gevaar" ’n lekker saamsing-sokkie liedjie wat jou sommer weer jonk laat voel. Sy beskryf dit in drie woorde: "Pret, vars en partytjie!"
11 Aug
7 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.