
Hugh Lynn gesels oor “Hemel”: ’n Lied van Verlies, Woede en Uiteindelik Liefde
Loading player...
Hugh Lynn se vierde enkelsnit uit sy album “Hemel” is gebore uit een van die diepste hoofstukke van sy lewe. In hierdie onderhoud vertel hy oor die verlies van sy ma, die eerlike emosies agter die lied, en die boodskap wat hy vir elkeen van ons het: waardeer jou geliefdes terwyl jy nog die kans het.





