OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,444 Episodes
1 – 20

Aartappels SA kongres eersdaags

Aartappels word gereken as 'n stapelvoedsel in SA en volgende week vind Aartappels SA se kongres plaas. Pieter Möller praat hieroor met die Uitvoerende Hoof van die organisasie.
12 Jul 1AM 5 min

Familieboerdery werkswinkel

Pieter Möller berig oor 'n interessante werkswinkel wat eersdaags gehou gaan word oor "Familieboerderye", waar praktiese handleidings bespreek gaan word en deelnemers eerstehandse raamwerke kan implementeer vir die toekoms.
11 Jul 1AM 2 min

Suiwelbedryf in Lesotho

Pieter Möller berig oor die suiwelbedryf in Lesotho wat voor baie uitdagings staan en vir hulp uit SA en Botswana afhanklik is.
8 Jul 11PM 1 min

Reitz jeug landboudag

Pieter Möller vertel meer oor 'n interessante landboudag vir die jeug wat eersdaags op Reitz gehou word.
4 Jul 11PM 1 min

Boeredag op Arlington

Pieter Möller berig oor 'n interessante, jaarlikse boeredag wat eersdaags in Arlington, in die Oos-Vrystaat gaan plaasvind.
3 Jul 11PM 1 min

Goeie nuus vir suiwelbedryf,

Pieter Möller berig oor goeie nuus wêreldwyd vir die suiwelbedryf, ná volgehoue navorsing deur 'n bekende landboubank.
30 Jun 11PM 1 min

Veeskool by Aldam

Pieter Möller berig oor die interessante Veeskool wat weer vanjaar by Aldam gaan plaasvind.
24 Jun 11PM 1 min
1 – 20