OFM Anchor of Hope

Anchor of Hope

Anchor of Hope, established in March 2009, is a Non-Profit Organisation in Bloemfontein, comprising of seven different divisions, each concentrating on a different field.
Monthly Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit
13 Episodes

Herwinningsprojek by Anchor of Hope

Boeta en Pulane gesels lekker oor die nuwe herwinningsprojek wat Anchor of Hope aanpak, terwille van fondsinsameling vir die "Miracle Huis" Jy kan ook bydrae en betrokke raak - kom luister saam.
22 Apr 4 min

Nuutste nuus by Anchor of Hope

Boeta Swart kom deel met ons die goeie nuus van alles nuut en aan die gang by Anchor of Hope - Kom luister saam en word betrokke.
22 Apr 4 min

Anchor of Hope sê Dankie

Pulane gesels lekker met Boeta oor Anchor of Hope. Hul bedank die gemeenskap vir hul bydrae en betrokkenheid - sonder die hulp van Bloemfontein se mense, sou hul werk nie moontlik gewees het nie.
22 Apr 4 min

'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan 4 min

Anchor of Hope: 'n Storie van hoop.

Boeta Swart van Anchor of Hope deel sy persoonlike storie van hoop en hoe Anchor of Hope begin het met Pulane Nel Sekepe. Hulle praat ook oor hoe mens jou mede Suid Afrikaner kan ondersteun hierdie feesseisoen.
21 Nov 2023 12 min

Anchor Of Hope: Drie stories van hoop

Pulane Nel Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor Of Hope oor drie stories van hoop. Anchor of Hope se projekte en programme fokus op opheffing, ontwikkeling, die herstel van waardigheid en menslikheid, en die verskaffing van 'n gevoel van waarde en doel. Dit word bereik deur klere-, nie-bederfbare voedsel-…
20 Jul 2023 8 min