Boeta en Pulane gesels lekker oor die nuwe herwinningsprojek wat Anchor of Hope aanpak, terwille van fondsinsameling vir die "Miracle Huis" Jy kan ook bydrae en betrokke raak - kom luister saam.
Pulane gesels lekker met Boeta oor Anchor of Hope. Hul bedank die gemeenskap vir hul bydrae en betrokkenheid - sonder die hulp van Bloemfontein se mense, sou hul werk nie moontlik gewees het nie.
Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
Boeta Swart en Pulane Nel-Sekepe gesels oor al Anchor of Hope se voortgesette projekte; hoe dit voortgaan om die gemeenskap te verbeter en wat voorlê vir hul toekomstige projekte.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.