Boete deel hartseer nuus, maar bly positief
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart oor wat is nuut en aan die gang by Anchor of Hope Bloemfontein.
Boeta deel die hartseer nuus dat 1 van hul bestuurders oorlede is, maar hy bly positief om te weet die man se verhaal is een van voorbeeld en hoop, vir watse verskil hul in mense se lewens kan maak.