'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Loading player...
Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit

Other recent episodes

Boete deel hartseer nuus, maar bly positief

Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart oor wat is nuut en aan die gang by Anchor of Hope Bloemfontein. Boeta deel die hartseer nuus dat 1 van hul bestuurders oorlede is, maar hy bly positief om te weet die man se verhaal is een van voorbeeld en hoop, vir watse…
14 Oct 4 min

Mense gee werklik nog om

Boeta Swart kom deel met Pulane Nel-Sekepe die goeie en blye nuus dat mense werklik nog omgee, en altyd bereid is om te help en te deel. Hy vertel van die wonderlike vrygewigheid wat hul die afgelope ruk beleef, met mense wat letterlik in weelde aandra na hulle toe. Daar…
4 Sep 5 min

Die belangrikheid van menswaardigheid

Boeta Swart gesels met ons oor die belangrikheid van menswaardigheid. Nie net om dit wat daar is te behou nie, maar om dit weer te kweek nadat die lewe dalk te hard was en iemand voel hul het dit verloor. Hy vertel vir Pulane Nel-Sekepe van al die projekte waarmee…
21 Jul 5 min

Boeta Swart deel sy raad vir Junie, Jeug-Maand

Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor of Hope oor hul huise waar hul mense help, projekte wat hul aanpak vir fondsinsamelings, en raad vir die jeug gedurende Junie 2026
17 Jun 4 min

Anchor of Hope se manne gee self ook terug

Boeta vertel ons meer van die vorderinge by die Miracle House, sowel as hul planne om lekker warm pap en sous vir die manne op die straat te bedien wat hul nie noodwending tans kan inneem nie. Hy gesels oor die opkomende Street Stores, en bedank die gemeenskap van Bloemfontein…
20 May 4 min