Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die landbou-opleidingsgroep Batho Phele het 'n nuwe baadjie aangetrek en gaan as die Peritum Agri Institute toekomsgerigte landbou-onderrig aanbied.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller vertel van 'n Franse maatskappy wat, in die stryd teen besoedeling, eetbare plastiek ontwikkel het uit melkproteiëne.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: DA-wetgewerlid in die Vrystaat, Roy Jankielsohn, gesels oor die stand van die regering se visteelstasie by die Gariepdam.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met die bees- en wildboer, Louis Koch, oor sy boerdery en oor die sterk Steynsrus-landbouvereniging.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met die Ficksburgse boer, Theunis Pretorius, oor die landboutoestande in sy geweste en oor Ficksburg-landbouvereniging se jaarlikse presisie-boeredag.
Gerben van Niekerk met Before Dawn: Swart en wit boere het mekaar ná vurige debatte die hand gegee op Graan SA se kongres. Hulle gaan met een stem die onteieningskwessie aanpak.
Die landboudepartement se Jan Hendrik Venter vra mense om nié vrugte sonder permit uit besmette gebiede te verskuif nie.
6 Mar 2018 10AM
1 min
4860 – 4880
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.