OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,994 Episodes
5080 – 5100

Agri SA sê hy betoog nie Maandag nie

Agri SA se Kobus Breytenbach gesels oor hulle veiligheidsgesprekke met die owerheid en hulle besluit om nie Maandag saam met AfriForum na die uniegebou op te ruk nie.
15 Nov 2017 2AM 2 min

Konvooi trokke met noodvoer op pad na Wes-Kaap

Adjunk- uitvoerende direkteur van Agri SA, Christo van der Rheede, gesels oor die Agri SA-droogtehulpfonds en die konvooi hulpvoer wat hulle volgende week Wes-Kaap toe stuur.
3 Nov 2017 9AM 3 min

Dan Kriek gesels oor grondoudit

Agri SA-president, Dan Kriek, gesels oor die resultate van Agri SA en vennote se nasionale grondoudit wat gister in Centurion bekend gemaak is.
2 Nov 2017 2AM 2 min
5080 – 5100