OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Droogtehulp beloop R473 miljoen in die begroting; Agri SA sê hy het gemengde gevoelens oor die begroting; en politieke ontleder, Theo Venter, sê daar is nie veel in die begroting vir landbou nie.
Parlementêre komitee wil volwaardige ondersoek instel teen min. Zwane oor Vrede-melkery en Gupta-myne; begroting gaan nie veel inhou vir landbou; en daar is steeds onduidelikheid oor pres. Cyril en die ANC se onteieningsplanne.
Agri SA hoop landbou kry meer aandag in begroting; gaan daar meer meer geld gegee word vir landbou en grondhervorming?; en min. Zwane moet weer voor komitee verskyn oor bewerings van staatskaping.
Agri SA se Dan Kriek sê pres. Cyril se staatsrede was puik, maar hulle bly bekommerd oor onteiening sonder vergoeding; Afasa en Nerpo sê hulle steun onteiening, maar met voorbehoude; en die lekker reën beteken nie noodwendig die droogte is verby nie.
Landboubemarkingsraad, Agri SA en boerderyrolspelers gaan 'n ramphulpplan uitwerk; en politieke ontleder, Theo Venter, sê DA se aansoek vir die hersiening van die OB se Vrede-verslag is sinvol.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.