OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,003 Episodes
5600 – 5620

Opposition parties confident after secret ballot application

Economic Freedom Fighters (EFF) leader Julius Malema says a secret ballot in a vote of no confidence in President Jacob Zuma is “more relevant now than ever before”. Malema was speaking after the Constitutional Court on Monday reserved judgment in the UDM's application to force Speaker Baleka Mbete to grant…
15 May 2017 11PM 1 min

Nampo begin kaartjies aanlyn

Duisende besoekers word van vanoggend af verwag by die Nampo Oesdagplaas naby Bothaville vir die 51ste jaarlikse Nampo Oesdag. Die landbou handelskou duur tot Vrydag. Die voorsitter van GraanSA se Nampo Oesdagkomitee Cobus van Coller sê besoeker kan reeds vooraf hulle kaartjies aanlyn op die internet bekom vir die verskillende…
15 May 2017 11PM 1 min

Malema says secret ballot will see Zuma ousted

EFF leader Julius Malema says if the Constitutional Court rules in favour of a secret motion of no confidence vote against the president, his previous supporters will vote against him. Malema was speaking after the court reserved judgment in the UDM's application to force Speaker Baleka Mbete to grant a…
15 May 2017 11PM 1 min

17:30 Sport - 15 Mei 2017

Die Springbok Sewesspan wil niks verander tydens die Londen Sewes alhoewel hulle gister die HSBC Sewes Wêreldreeks beklink het. Die Proteas se internasionale eendagspan vertrek môre na Engeland vir hulle reeks van drie wedstryde teen die Engelse en die Kampioenetrofee. Bloemfontein Celtic beskou Woensdagaand se PSL-buurstryd teen Free State Stars…
15 May 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 15 May 2017

The Springboks Sevens team don’t want to change anything at the London Sevens this week even after winning the HSBC Sevens World Series yesterday. The Proteas depart to England tomorrow for the three-match ODI Series against the English and the ICC Champions Trophy. Bloemfontein Celtic regard this week’s PSL derby…
15 May 2017 10AM 3 min

Nampopark 'n miernes van bedrywighede

Nampopark buite Bothaville is 'n miernes van bedrywighede soos uitstallers werskaf om gereed te maak vir dié week se Nampo-oesdag tentoonstelling. Die voorsitter van die Nampo Oesdagkomitee, Cobus van Coller sê die grooter uitstallers het reeds verlede week begin om hulle groot masjinerie te bring wat hulle vir die besoekers…
15 May 2017 1AM 1 min

17:30 Sport - 12 May 2017

Die Toyota Cheetahs se verdediging was vanoggend verleë ná 29 verbroude duikslae tydens hul 50-32 nederlaag teen die Blues in die SuperRugby-reeks. Die jaarlikse Krieket Suid-Afrika toekenningsgeleentheid vind môreaand in Johannesburg plaas. Dit is weereens ‘n besige en belagrike naweek in die Premier Sokkerliga met die seisoen wat einde se…
12 May 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 12 May 2017

The Toyota Cheetahs missed 29 tackles this morning as they were beaten 50-32 by the Blues at Eden Park in the Super Rugby. The annual Cricket South Africa Awards will be taking place tomorrow night in Johannesburg. It’s another bumper weekend in the Premier Soccer League as the season reaches…
12 May 2017 10AM 3 min

17:30 Sport - 11 May 2017

Die Griekwas sal môre weer om die wenpad wil klim wanneer hulle sake uitspook teen die Toyota Vrystaat XV-tal in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks. Die Toyota Cheetahs-flank, Tier Schoeman, is in ‘n Auckland in die hospitaal opgeneem nadat hy 'n bloedklont ontwikkel tydens die span se vlug na Nieu-Seeland. Wits…
11 May 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 11 May 2017

The Griquas will be looking to return to winning ways when they tackle the Toyota Free State XV tomorrow afternoon in the SuperSport Rugby Challenge. The Toyota Cheetahs flanker, Tier Schoeman, has been admitted to hospital in Auckland after developing thrombosis during the flight to New Zealand. Wits retain their…
11 May 2017 10AM 2 min

New traffic law affecting transport of school children effective today

A new law aimed at keeping children safer on our roads - comes into effect today. It's now illegal to transport children on the back of bakkies: John Motsasing - who's with the National Public Transport Regulator - says anyone caught breaking this law will be punished with on-the-spot fines:…
11 May 2017 4AM 1 min

17:30 Sport - 10 May 2017

Die Springbokke en All Blacks sal sake uitspook in Groep B van die 2019 Rugby Wêreldbeker in Japan. Niell Jordaan draf Vrydagoggend uit vir die Toyota Cheetahs teen die Blues in the plek van die beseerde Tier Schoeman. Dit sal vanaand ‘n besige aand wees in die Premier-sokkerliga met vier…
10 May 2017 11AM 3 min

16:30 Sport - 10 May 2017

The Springboks and All Blacks are drawn together in Pool B for the 2019 Rugby World Cup in Japan. Niell Jordaan starts for the Toyota Cheetahs against the Blues in the place of the injured Tier Schoeman. A lot is at stake this evening in the PSL with Bloemfontein Celtic…
10 May 2017 10AM 3 min

Violence again erupts in Coligny

Violence erupted in Coligny in North West again yesterday despite a meeting called by the provincial government to restore order in the protest-stricken town. Police fired teargas to disperse a group of protesters blocking the N14 highway yesterday afternoon. The protesters, armed with rocks and using corrugated iron sheets as…
10 May 2017 12AM 1 min

Oorsaak van brand by Welkom-polisiestasie nog onbekend

Die oorsaak van 'n brand wat gister in 'n oop stuk veld langs 'n polisiekantoor in Jan Hofmeyrweg, Welkom uitgebreek het is steeds onbekend. Francois Klaassen, van die Matjhabeng-munisipaliteit se brandweerdiens, sê hulle is omstreeks 14:00 ontbied. Hy sê met hul aankoms het die vlamme vinnig versprei na 'n omheinde…
9 May 2017 12AM 1 min

Uitspraak verwag in Coligny-boere se borgaansoek

Uitspraak word vandag verwag in die borgtogaansoek van twee boere wat van die moord op 'n tienerseun van Coligny in Noordwes aangekla word. Pieter Doorewaard en Philip Schutte word beskuldig van die moord op die 16-jarige Matlhomola Mosweu, wat tot gewelddadige betogings in Coligny gely het. Hulle beweer hulle het…
8 May 2017 12AM 1 min

Munisipaliteite hou nog by Eskom-ooreenkoms

Inwoners van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes hoef nie bekommered te wees dat hulle dorpeen stede in donkerte gehul gaan word nie, aangesien hul munisipaliteite nog by die betalingsooreenkomste met Eskom hou. Eskom het vroeër vanjaar gedreig om die kragtoever na drie munisipaliteite in die Vrystaat, vyf in die Noord-Kaap…
5 May 2017 5AM 1 min

DA welcomes Zuma court ruling

The Democratic Alliance (DA) says its application to review the rationality of President Jacob Zuma's decision to reshuffle his Cabinet can now proceed. This after yesterday's high court ruling instructing Zuma to hand over documents he used to justify his Cabinet reshuffle in March. The DA's James Selfe said the record…
5 May 2017 12AM 1 min
5600 – 5620