OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,815 Episodes
5940 – 5960

Verdagtes nog soek ná Potchefstroom aanval

Die polisie in Noordwes soek steeds na twee mans in verband met die aanval op 'n bejaarde egpaar van Potchefstroom gister. Woordvoerder Kelebogile Moleko sê drie mans het die paar se huis binnegedring, hulle beroof en wreed aangerand. Die 69-jarige man is op die toneel dood terwyl sy vrou tans…
2 Dec 2017 2AM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 1 Desember 2017

Dit gaan bitter sleg met veeboere in die droë Noord-Kaap, landbouhandelsbalans styg; en Vrystaat Landbou hou in Februarie kongres om sy struktuur te verander.
1 Dec 2017 6AM 2 min

OFM News

Questions as to whether the ANC court battles will have a major impact on the party’s elective conference next month are mounting as several provinces are dragged to court by disgruntled members. The ANC in the Free State yesterday got a slap when the High Court ruled that the provincial…
30 Nov 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 30 November 2017

Minerale hulpbronne-minister en voormalige Vrystaatse landbou-LUR, Msebenzi Zwane, moet in Januarie weer antwoord oor staatskaping en Guptas; brandstofprysverhoging gaan vervoerkoste en goedere ook duurder maak; en ons gesels met die Vrystaatse geoloog, Gideon Groenewald, oor die water wat hulle vir Beaufort-Wes raakgeboor het.
30 Nov 2017 8AM 3 min

Pieta Myburgh van AfriForum

Pieta Myburgh van AfriForum vertel hoe 'n motor met vier huisrowers in deur een van die AfriForum-lede gewaar en agtervolg is.
30 Nov 2017 4AM 1 min

Thabo Malgas

Thabo Malgas for the respondents says the ANC leadership respects the High Court ruling.
30 Nov 2017 1AM 1 min

Landboubulletin, Woensdag 29 November 2017

Koringskatting afwaarts aangepas; vooruitsigte lyk goed vir sojabone; en Gift of the Givers kry saam met Vrystaatse geoloog en boorspan water vir Beaufort-Wes se mense.
29 Nov 2017 7AM 3 min

Landboubulletin, Dinsdag 28 November 2017

Hoëvlakkomitee sê landbou moet beter ondersteun word; goeie mielie-oes voorspel; en Gariepdam kry nuwe toerusting sodat die vrylating van water weer behoorlik gemeet kan word.
28 Nov 2017 7AM 2 min

Landboubulletin, Maandag 27 November 2017

Agri SA sê hy verwelkom die aanbevelings van oudpres. Kgalema Motlanthe en hoëpaneel se verslag oor sleutelwetgewing van 1994 af; weerkenner sê die reën is op pad; en Graan SA se Jaco Minnaar sê boere is positief al het die goeie reën nog nie gekom nie en al is die…
27 Nov 2017 7AM 3 min

Landboubulletin, Vrydag 24 November 2017

Swak kredietgradering en geldeenheid is eintlik voordelig vir mielieboere; veediefstalverlies beloop waarskynlik meer as R2 miljard per jaar; en Brandfortse boere en weldoeners reik hand uit na honger kinders.
24 Nov 2017 7AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 23 November 2017

Voedselinflasie kan vir eers relatief laag bly; DA sê hy is bekommerd oor provinsie wat nie meer wildveiling hou nie en nou glo wild wil weggee; en boere bekommerd oor die reën wat nog nie gekom het nie.
23 Nov 2017 8AM 3 min
5940 – 5960